Numeri 28:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

So moet julle sewe dae lank elke dag 'n voedseloffer, 'n vuuroffer, bring wat deur die Here aanvaar word. Dié offers moet gebring word afgesien van die gereelde brandoffer met die drankoffer daarby.

Numeri 28

Numeri 28:14-30