Numeri 26:12-19 Afrikaans 1983 (AFR83)

12. Die Simeonfamilies was dié van Jemuel, Jamin, Jakin,

13. Serag en Saul.

14. Die Simeonfamilies was altesaam 22 200 man.

15. Die Gadfamilies was dié van Sifjon, Gaggi, Suni,

16. Osni, Eri,

17. Arod en Areli.

18. Die Gadfamilies was altesaam 40 500 man.

19. Er en Onan was seuns van Juda, maar hulle is vroeër al in Kanaän oorlede.

Numeri 26