9. Hy buig sy knieë en gaan lê soos 'n leeu,soos 'n leeumannetjie; wie sal hom opjaag?Geseën is hulle wat jou seën,vervloek is hulle wat jou vervloek.”
10. Balak was toe baie kwaad vir Bileam. Hy het sy hande afwerend voor hom gehou en vir Bileam gesê: “Ek het jou laat kom om my vyande te vervloek, en jy het hulle nou al drie keer geseën.
11. Maak dat jy wegkom na jou eie plek toe. Ek het belowe om jou goed te betaal, maar die Here het gekeer dat jy betaal word.”
12. Bileam sê toe vir Balak: “Ek het mos al vir die boodskappers wat jy na my toe gestuur het, gesê: