Numeri 14:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle het die land veertig dae lank verken. Julle sal veertig jaar, een jaar vir elke dag, die gevolge van julle ongeregtigheid moet dra. Dan sal julle besef wat dit beteken om My teen julle te hê.’

Numeri 14

Numeri 14:29-40