Numeri 12:15-16 Afrikaans 1983 (AFR83)

15. Hulle het Mirjam toe sewe dae lank uit die kamp uitgesluit, en die volk het nie verder getrek voordat sy teruggekom het nie.

16. Daarna het die volk van Gaserot af weggetrek en in die Paranwoestyn kamp opgeslaan.

Numeri 12