Nehemia 5:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Sekere mense en hulle vrouens het 'n ernstige klag teen hulle Judese volksgenote ingebring.

2. Party het gesê: “Ons, ons seuns en ons dogters is baie. Ons moet koring in die hande kry om te eet en te lewe.”

Nehemia 5