Nahum 3:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy is verwoes, en jy sal nie herstel nie,jou wond is dodelik;almal wat die tyding oor jou verneem,klap hande daaroor,want wie het nie almal voortdurendonder jou wreedhede gely nie?

Nahum 3

Nahum 3:9-19