Miga 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sal eet en nie genoeg kry nie;jy sal honger bly.Jy sal geboortepyne hê,maar nie 'n kind in die wêreld bring nie.En wanneer jy 'n kind in die wêreld bring,gee Ek hom vir die swaard.

Miga 6

Miga 6:12-16