Matteus 9:37-38 Afrikaans 1983 (AFR83)

37. Hy sê toe vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die arbeiders min.

38. Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes.”

Matteus 9