Matteus 7:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. “Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie;

2. met dieselfde oordeel waarmee julle oor ander oordeel, sal oor julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander meet, sal vir julle gemeet word.

Matteus 7