Matteus 28:3-5 Afrikaans 1983 (AFR83)

3. Sy voorkoms was so blink soos weerlig en sy klere so wit soos sneeu.

4. Van skrik vir hom het die wagte gebewe en soos dooies geword.

5. Toe sê die engel vir die vroue: “Julle moet nie bang wees nie. Ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is.

Matteus 28