Matteus 25:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan elkeen wat het, sal meer gegee word, en hy sal oorvloed hê; maar van hom wat nie het nie, sal ook die bietjie wat hy het, weggevat word.

Matteus 25

Matteus 25:23-32