Matteus 23:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle sluit die deur van die koninkryk in die mense se gesig toe. Julle gaan self nie in nie, en julle verhinder dié wat wel wil ingaan.

Matteus 23

Matteus 23:5-17