Matteus 21:44-46 Afrikaans 1983 (AFR83)

44. “Wie op hierdie klip val, sal verpletter word, en die een op wie hy val, sal hy vermorsel.”

45. Toe die priesterhoofde en die Fariseërs Jesus se gelykenisse hoor, het hulle besef dat Hy op hulle sinspeel.

46. Daarom wou hulle Hom gevange neem, maar hulle was bang vir die skare, omdat dié Hom as 'n profeet beskou het.

Matteus 21