Matteus 21:39-41 Afrikaans 1983 (AFR83)

39. Hulle het hom toe gegryp en hom uit die wingerd uitgegooi en doodgemaak.

40. “As die eienaar van die wingerd terugkom, wat sal hy met daardie boere doen?”

41. Hulle antwoord Hom: “Hy sal daardie slegte mense 'n vreeslike dood laat sterwe en die wingerd aan ander boere verhuur wat hom op die regte tyd sy deel van die oes sal gee.”

Matteus 21