Matteus 15:15-18 Afrikaans 1983 (AFR83)

15. Petrus sê toe vir Hom: “Verduidelik tog vir ons die beeldspraak.”

16. “Verstaan ook julle dit nog nie?” antwoord Jesus.

17. “Begryp julle nie dat alles wat by die mond ingaan, na die maag toe gaan en daarna uit die liggaam uitgaan nie?

18. Maar wat by die mond uitkom, kom uit die hart, en dít is die dinge wat die mense onrein maak.

Matteus 15