Matteus 14:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Net toe die mense van daardie plek agterkom wie Hy is, het hulle boodskappers deur daardie hele omgewing gestuur, en die mense het almal wat ongesteld was, na Hom toe gebring.

Matteus 14

Matteus 14:28-36