Matteus 14:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe dit al aand begin word, het sy dissipels vir Hom kom sê: “Dit is 'n afgeleë plek en dit het al laat geword. Stuur die mense terug dat hulle vir hulle kan gaan kos koop in die dorpe.”

Matteus 14

Matteus 14:10-24