Markus 14:67 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sy vir Petrus sien, besig om hom warm te maak, kyk sy na hom en sê: “Jy was ook saam met die man van Nasaret, die Jesus.”

Markus 14

Markus 14:58-69