Markus 14:61 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jesus het niks gesê nie en Hom glad nie verweer nie.Die hoëpriester het Hom verder ondervra. “Is jy die Christus, die Seun van Hom aan wie die lof toekom?” het hy Hom gevra.

Markus 14

Markus 14:52-68