Markus 14:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het toe 'n entjie daarvandaan op die grond gaan kniel en gebid dat, as dit moontlik is, die uur van lyding nie vir Hom sou aanbreek nie.

Markus 14

Markus 14:26-39