Markus 11:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Party van die mense wat daar gestaan het, het vir hulle gesê: “Waarom maak julle die donkie los?”

Markus 11

Markus 11:1-15