Markus 10:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar by julle moet dit nie so wees nie. Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet julle dienaar wees;

Markus 10

Markus 10:37-51