Lukas 24:33-35 Afrikaans 1983 (AFR83)

33. Hulle het dadelik opgestaan en na Jerusalem toe teruggegaan. Daar kry hulle die elf en die ander mense bymekaar,

34. en dié sê: “Die Here het regtig opgestaan en Hy het aan Simon verskyn!”

35. Toe vertel hulle wat op die pad gebeur het, en hoe Hy aan hulle bekend geword het toe Hy die brood gebreek het.

Lukas 24