Lukas 23:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

en vir hulle gesê: “Julle het hierdie man voor my gebring as 'n opruier van die volk. Nou het ek in julle teenwoordigheid die saak ondersoek, en ek het in hierdie man geen grond gevind vir die aanklag wat julle teen hom inbring nie.

Lukas 23

Lukas 23:8-23