Lukas 18:41-43 Afrikaans 1983 (AFR83)

41. “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?”En hy antwoord: “Here, dat ek kan sien.”

42. Jesus sê vir hom: “Goed, jy kan sien! Jou geloof het jou gered.”

43. En onmiddellik kon hy sien, en hy het Jesus gevolg en God geprys. Ook al die mense wat dit gesien het, het aan God die eer gegee.

Lukas 18