Lukas 18:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Fariseër het gaan staan en by homself so gebid: ‘O God, ek dank U dat ek nie soos ander mense is nie: diewe, bedrieërs, egbrekers, en ook nie soos hierdie tollenaar nie.

Lukas 18

Lukas 18:5-18