Levitikus 6:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Aäron en elkeen wat hom opvolg, moet op die dag van sy salwing die volgende offergawe vir die Here aanbied: twee kilogram meel as graanoffer, die helfte in die môre en die helfte in die aand. Dit is 'n blywende voorskrif.

Levitikus 6

Levitikus 6:10-29