Levitikus 26:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Net vyf van julle soldate sal honderd van die vyand op loop jaag, en net honderd van julle sal tien duisend op loop jaag. Julle sal hulle om die lewe bring.

Levitikus 26

Levitikus 26:1-9