Levitikus 20:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

anders sal Ek self teen so iemand optree en hom van sy volksgenote afsny omdat die wyding van 'n kind aan Molek my heiligdom onrein maak en my heilige Naam ontheilig.

Levitikus 20

Levitikus 20:1-13