Levitikus 19:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Niemand van julle mag sy dogter die skande aandoen om haar 'n tempelprostituut te laat word nie. Dit lei tot hoerery en afskuwelike sondes in die land.

Levitikus 19

Levitikus 19:18-37