Levitikus 17:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die Here het vir Moses gesê:

2. “Sê vir Aäron, die priesters en al die Israeliete, die Here het beveel:

3. Elke Israeliet wat 'n bees of 'n skaap of 'n bok in die kamp of buite die kamp slag

Levitikus 17