Levitikus 12:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

As sy nie 'n lam kan bekostig nie, moet sy twee tortelduiwe of twee ander duiwe bring, die een as brandoffer en die ander as sondeoffer, sodat die priester vir haar versoening kan doen en sy rein kan wees.”

Levitikus 12

Levitikus 12:3-8