Klaagliedere 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het besluitom die muur van Sion te verwoes,Hy het bepaal dat dit heeltemal afgebreek moet word,Hy het nie op sy besluit teruggegaan nie;van die vestings en die mure het Hy bouvalle gemaak,hulle lê daar saam en vergaan.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:1-17