Kyk tog, Here, let tog opaan wie U dit gedoen het:vrouens eet hulle eie kinders,kinders wat in teerheid versorg is;priesters en profete word doodgemaakin die heiligdom van die Here!