Josua 19:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die tweede loting was vir Simeon, vir die families in die stam Simeon. Hulle eiendom was binne-in dié van Juda.

2. Hulle het as eiendom ontvang Berseba, Seba, Molada,

3. Gasar-Sual, Baäla, Esem,

4. Eltolad, Betul, Gorma,

Josua 19