Josua 11:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josua het die hele land ingeneem, die Bergland, die hele Suidland, die hele Gosengebied, die Laeveld, die Jordaanvallei en die Israelberge met hulle uitlopers.

Josua 11

Josua 11:6-23