Josua 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié dag toe die Here die Amoriete in die mag van die Israeliete gegee het, het Josua die Here om hulp gevra. Ten aanhore van Israel het hy gesê:“Son, staan stil in Gibeon,en maan, staan stil in Ajalonlaagte!”

Josua 10

Josua 10:11-16