Johannes 8:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Jode het toe gesê: “Gaan hy dalk selfmoord pleeg, dat hy sê: Waar Ek heen gaan, kan julle nie kom nie?”

Johannes 8

Johannes 8:16-26