Johannes 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy kom toe by 'n dorp in Samaria met die naam Sigar, naby die stuk grond wat Jakob aan sy seun Josef gegee het.

Johannes 4

Johannes 4:1-12