Johannes 2:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die mense wat die duiwe verkoop het, het Hy gesê: “Vat hierdie goed hier weg! Moenie die huis van my Vader 'n besigheidsplek maak nie.”

Johannes 2

Johannes 2:12-17