Johannes 18:5-7 Afrikaans 1983 (AFR83)

5. “Jesus van Nasaret,” antwoord hulle Hom.“Dit is Ek!” sê Hy toe vir hulle.Judas, sy verraaier, het ook daar by hulle gestaan.

6. Toe Jesus dan vir hulle sê: “Dit is Ek!” het hulle teruggedeins en op die grond neergeval.

7. Hy vra hulle toe weer: “Vir wie soek julle?”En hulle sê: “Jesus van Nasaret.”

Johannes 18