Johannes 17:18-20 Afrikaans 1983 (AFR83)

18. Soos U My na die wêreld toe gestuur het, het Ek hulle ook na die wêreld toe gestuur;

19. en ter wille van hulle wy Ek My aan U toe, sodat hulle ook deur die waarheid aan U toegewy kan wees.

20. “Ek bid egter nie net vir hulle nie, maar ook vir dié wat deur hulle woorde tot geloof in My sal kom.

Johannes 17