Johannes 16:9-12 Afrikaans 1983 (AFR83)

9. Die wêreld is skuldig aan sonde, want die wêreld glo nie in My nie;

10. die reg is aan my kant, want Ek gaan na die Vader toe, en julle sal My nie meer sien nie;

11. die oordeel het al gekom, want die owerste van hierdie wêreld is klaar veroordeel.

12. “Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle sal dit nie nou kan begryp nie.

Johannes 16