28. Ek het van die Vader gekom en Ek is hier in die wêreld. Nou verlaat Ek weer die wêreld en Ek gaan na die Vader toe.”
29. Sy dissipels sê toe: “Kyk, nou praat U reguit en gebruik nie beeldspraak nie.
30. Nou weet ons dat U alles weet, en niemand hoef U verder uit te vra nie. Ons glo nou dat U van God gekom het.”
31. Daarop sê Jesus vir hulle: “Glo julle nou?