Johannes 11:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Maria daar aankom waar Jesus was en Hom sien, het sy by sy voete gekniel en vir Hom gesê: “Here, as U hier was, sou my broer nie gesterwe het nie.”

Johannes 11

Johannes 11:27-33