Johannes 1:50 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarop sê Jesus vir hom: “Glo jy omdat Ek vir jou gesê het dat Ek jou onder die vyeboom gesien het? Jy sal nog groter dinge as dit sien.”

Johannes 1

Johannes 1:41-51