Johannes 1:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83) In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God.