9. Hulle afstammelinge sal bekend wees onder die nasies,hulle nakomelinge onder die volke.Almal wat na my volk kyk, sal besefdat hulle 'n volk is wat deur die Here geseën is.
10. Ek is baie bly oor die Here,ek juig oor my God,want Hy het my gered,vir my oorwinnaarsklere aangetrek.Ek is soos 'n bruidegom met 'n priesterkroon op,soos 'n bruid met haar juwele aan.
11. Soos die grond plante laat uitspruit,soos die plante in 'n tuin vrugte gee,so gee die Here my God die oorwinningen laat Hy al die nasies luister na die loflied tot sy eer.