Jou son en jou maan is die Here,Hy gaan nie onder nie en word nie dof nie.Die Here sal vir jou 'n ewige lig wees,jou dae van smart is verby.